• Call : Antoinette: +27 (82) 838 1200 / Nadia: +27 (73) 082 9194

Oella die Nuusuiltjie rapporteer …

Ek is Oella die Nuusuiltjie en jou gasheer op Ladies en Laaities se webtuiste.
Ek het ’n voëltjie hoor fluit dat Kersvader op die 16de Desember 2014 vir al die Ladies en Laaities kom kuier.
Onthou vir Mamma om julle plek te bespreek vir ons Jaareindfunksie.
Dit is my eer om vir al ons nuwe maaitjies vir volgende jaar hartlik welkom te sê.
Ons onderwysspan het ook aansienlik gegroei en van volgende jaar af het ons, ons eie verpleegster! Welkom aan Fazline en Lee-Anne.
Namens ”Ouma” Nettie will ek ons huidige personeel bedank vir hulle harde werk die jaar. Hulle is en bly die sterre van Ladies en Laaities.

Identiteits Onwikkeling

Sensoriese Ontwikkeling

Motoriese Ontwikkeling

Gesonde Leefstyl

My droom was om ‘n moderne geleendheid te skep vir kinders om tot hul volle potensiaal, in ‘n liefdevolle omgewing te ontwikkel.

Ons Belofte

Die personeel en bestuur van Ladies en Laaities Kleuterskool en Dagsorg verbind hulle tot:

  • ’n Omgewing waarin kleuters tot volle potentiaal kan ontwikkel;
  • Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer, soos net kinders kan doen;
  • Behoud en ontwikkeling van die individualiteit van die kind;
  • ’n Skoon, veilige en praktiese omgewing;
  • Tweetalige hoë standaard onderrig (Afrikaans & Engels);
  • Handhawing van Christelike norme en waardes;
  • Gebalanseerde etes (Ontbyt, middagete & versnapperinge);
  • Goeie en openlike skool en ouer verhoudings.

Meer as net ‘n kleuterskool.

Ons Strewe
blog-img Ladies en Laaities Kleuterskool en Dagsorgsentrum streef daarna om jou te help met die versorging en leiding van jou kleuters deur die vroeë stadium van hul lewens reis.

Met liefde, sorg en passie vir kinders, bied ons ‘n veilige omgewing, waar u kind met selfvertroue kan ontwikkel tot sy / haar volle potensiaal deur deelname aan opvoedkundige speletjies, sport aktiwiteite en spesiale stimulerende programme.

Ontmoet ons Span

member-image

Ouma Nettie

Prinsipaal
member-image

Tannie Suzanne

Skoenlappertjieklas
member-image

Tannie Tara

Paddatjieklas
member-image

Tannie Vera

Bytjieklas
member-image

Tannie Lavona

Apieklas
member-image

Tannie Anita

Beertjieklas
member-image

Tannie Melissa

Assistent
member-image

Tannie Fazline

Assistent
member-image

Tannie Lee-Anne

Verpleegster / Assistent
member-image

Tannie Leah

Kok

Skryf nou in vir 2017 – Enrol now for 2017

Om kwaliteit aandag te verseker, beperk ons die toelating per klassie en gee ons voordeel aan kleuters en babas wat reeds ingeskryf is vir die huidige jaar. Dit is egter noodsaaklik om so gou moontlik jou kind se inskrywingsvorm en registrasie fooi in te kry om op sodanige waglys te registreer.

In order to ensure quality, we are limiting the size of our classes and give preference to those kids already enrolled for the current year.  It is therefor necessary to register on our waiting list as soon as possible by providing us with a completed registration form and paying your child’s deposit.

 

 

kleuterskool kinders
Klein Aldo kan nie wag om in die oggende skooltjie toe te gaan nie
ArgitekBrackenfell
I am really so impressed with activities and facilities that you are offering and not to mention the staff!
Madison Amos' MomBelville